Farm Works Skoukalender
Ons geniet dit om kliënte op skoue te ontmoet, so kom maak gerus 'n draai. Ons sal met graagte enige van die Farm Works Sagteware demonstreer. Die skedule hier onder lys die skoue wat ons gaan bywoon. Indien u met ons wil gesels oor die sagteware, kontak ons gerus en ons sal u persoonlik kom sien.
Farm Works 2008 Skoukalender |
||
Skou |
Datums |
Plek |
| NAMPO | Afgehandel | Nampo Park, Bothaville |
| Mega Week | Sal aangekondig word | Bredasdorp |
| Swartland Skou | Sal aangekondig word | Moreesburg |

